Kyk wat is Gerhard Steyn se stokperdjie!

0
71
gerhard_steyn.jpg

Ons is dol oor Gerhard Steyn (en sy musiek), maar wie het geweet hy het verskuilde talente? Behalwe sing, geniet Gerhard ook om sy kunsvernuf en handewerk te gebruik om hierdie besondere lampe te maak.

gerhard_steyn_lampe_1.jpg

gerhard_steyn_lampe_2.jpg