kykNET Fiëstas 2018 wenners

0
715
Fiëstas

Baie geluk aan die wenners by vanjaar se kykNET Fiëstas!

Beste akteur:
Paul du Toit – Melk & Vleis

Beste manlike byspeler:
Kopano Maroga – Buite Land

Beste aktrise:
Tinarie van Wyk Loots – Wild

Beste vroulike byspeler:
Tarryn Wyngaard – Liewer

Beste regie:
Lara Bye – Die Reuk van Appels

Beste teaterontwerp:
Neil Coppen en Vaughn Sadie – Buite Land

Beste spel in ’n solo-vertoning:
Gideon Lombard – Die Reuk van Appels

Beste opkomende kunstenaar:
Retief Scholtz – Teks vir Dop en Weerkaats

Beste prestasie in klassieke musiek:
José Dias (klavier) en Janelle Visagie (sopraan) – Pioniers

Beste prestasie in visuele kuns:
Henk Serfontein (kunstenaar) – Winterslaap

Beste musiekgedrewe produksie – buitelug:
Judith Sephuma

Beste musiekgedrewe produksie – podium:
Stef Bos – Bos Innibos

Beste musiekgedrewe produksie – teater:
Die Riel van Hip-Hop

Beste aanbieding: 
Die Reuk van Appels

Beste duo of ensemble:
Nêrens, Noord-Kaap

Beste vertaling of verwerking van ’n bestaande werk:
Die Reuk van Appels, verwerking van Mark Behr se gelyknamige roman deur Johann Smith

Beste nuutgeskepte Afrikaanse teks:
Marina Albertyn – Melk & Vleis

Blou Fiësta:
Deurnis

Gewildste fees:
Aardklop

Lewensbydrae tot teater:
Carel Trichardt en Petru Wessels
Simon Bruinders
Trix Pienaar