Hoe gelukkig is
jy met jou lewe?

Jy kry jou droomwerk. Koop ’n huis, koop ’n motor, trou met die regte man. Geluk is feitlik gewaarborg, maar iets ontbreek steeds. As die uitgewerkte lewensplan wat aan ons verkoop word, nie op die ou end vervulling bring nie, wat sal dan?

KLIEK HIER om die
werkblad af te laai.

Oudiolesse:

Skool van die lewe, deur
verhoudingskenner Lynette Beer

Kliek HIER om deel te word
van die Facebook-groep.