lessenaar-gim

0
16

Moenie jou verder bekommer as jy nie gereeld tyd kry vir gim na werk nie. Volgens ’n nuwe Kanadese studie kan ’n halfuur se ekstra toevallige fisiese aktiwiteit in jou dag ’n verskil aan jou fiksheidsvlak maak en jou gewig laat verloor. Om jou toevallige fisiese aktiwiteit te verhoog is maklik – drink jou water uit ’n kleiner glas sodat jy meer gereeld moet opstaan om dit vol te maak. Staan ook elke keer wat jy ’n oproep maak. Pas dieselfde beginsels tuis toe. Gebruik advertensiebreuke tot jou voordeel; klim van die rusbank af en probeer die plankposisie (sien foto) so lank as moontlik hou