BESTANDDELE
2kg Maalvleis Sout en Peper Gemengde speserye Braai speserye Olyf Olie Broodrolle 3 Uie 2 Blikkies Sampioene 500ml Room |
2 Pakkies Wit uiesop
Garnering: |
Burger
METODE
1. Begin deur die rolletjies te sny.
2. Begin die maalvleis voor te brei, deur die maalvleis te meng met die sout en peper, gemengde en braai speserye; alles volgens smaak.
3. Meng die maalvleis deeglik.
4. Vorm patties met die maalvleis mengsel. (Eers in balletjies)
5. Braai die die balletjies maalvleis in pan met verhitte olie, onthou om die balletjies/pattie plat te druk sodat die behoorlike vorm neem.
Sous
METODE
1. Begin deur uie te braai tot die verbruin.
2. Voeg sampioene by. Roer gereed.
3. Voeg room by en soppoeier.
4. Roer totdat sous verdik en bedien saam.
Die broodrolletjies kan ‘n rukkie op die vuur geplaas word om ‘n bietjie te rooster.
Bou u eie burger met die pattie, sous en garnering van keuse.
Resep voorberei by ATKV- Klein-Kariba.