Lieb Bester se passie vir musiek

0
448
lieb_bester.png

Lieb is baie lief vir musiek. Hy speel klavier, orrel, trekklavier en konsertina. Hier kan jy hom in aksie sien.

lyn_3.png

Lieb Bester: Wanneer jou kind sterf

Lieb Bester (65) is die ernstige patriarg in kykNET se Villa Rosa, maar agter die skerms is hy ’n sagter mens – iemand wat maklik en hartlik lag en liefhet. Hy is ’n man wat leef in die nóú, sonder om hom te kwel oor môre. Maar Lieb was nie altyd so nie. Tragiese gebeure het partymaal die manier om ons onherroeplik te verander. Dit was ook só met hom.Finesse_desember.jpg

Lieb vertel hoe hy deur die trauma moes werk nadat hy sy vrou en jongste dogter in ʼn gesinsmoord verloor het. Sy volle verhaal is nou in die Desember FINESSE.

Jy kan ook met die druk van ʼn knoppie die e-Finesse aflaai en die storie sommer nou lees. Kliek hier.