[FINESSE PROMOSIE] Luminesce – Beauty Without Cruelty

2085

Die wêreldbekende kosmetiese plastiese chirurg, dr. Nathan Newman, is die brein agter die fenomenale skoonheidsprodukte genaamd Luminesce.

Dit is van stamselle afkomstig en bevat ook volwasse menslike groeifaktore. Dit beteken dat sodra die produk aangewend is, die selle met mekaar begin kommunikeer en mekaar aanspoor om nuwe selle te produseer. Hierdie voorpunttegnologie is slegs by Jeunesse verkrygbaar. Dit is ook die eerste produk ter wêreld wat menslike groeifaktore bevat. Luminesce het ’n waterbasis en kan op enige veltipe gebruik word. Daar is ook net een reeks aangesien ons almal stamselle het, ongeag ons kleur en ras. Ek noem Luminesce Beauty Without Cruelty aangesien ons produkte nie op diere getoets word nie.

Meer oor LUMINESCE:

LUMINESCE™ YOUTH RESTORING CLEANSER
Herstel jou vel se natuurlike helderheid. Hierdie reiniger is die eerste stap in die Luminesce-velsorgstelsel en werk as afskilfermiddel. Die bestanddele word noukeurig geformuleer om die voedingstowwe en vog te behou wat nodig is om ’n gesonde vel te ondersteun. Hierdie spesiale kombinasie van alfa- en beta-hidroksiesuur skilfer dooie selle af sodat jou vel verfris en gereed is om die maksimum voordele van die Luminesce® velsorgreeks te absorbeer.

LUMINESCE™ DAILY MOISTURIZING COMPLEX- SPF30
Behou jou stralende voorkoms. Hierdie daaglikse vogroom bied uitstekende beskerming vir jou vel. Ekstrakte van appels, lensies en waatlemoen bevorder velhidrasie terwyl ons revolusionêre groeifaktorkompleks jou vel ’n gloed gee wat die ouderdom troef. Voed en beskerm jou stralende voorkoms die hele dag, elke dag.

LUMINESCE™ ADVANCED NIGHT REPAIR
Durf die dag aan met ’n pragtige vel. Ons gevorderde syagtige nagroom herstel jou jeugdige voorkoms en voed terselfdertyd die vel. Dit bevogtig jou vel met ryk bestanddele en vul die vitamiene en antioksidante aan.

LUMINESCE™ CELLULAR REJUVENATION SERUM
Herstel jou jeugdige voorkoms. Hierdie syagtige serum kalmeer en ondersteun jou vel met ‘n unieke formule wat die hoogste moontlike persentasie van ons groeifaktorkompleks bevat. Dit bestaan uit meer as 200 groeifaktore. Dit is my gunsteling, trouens ek noem dit “my potjie goud”.

LUMINESCE™ ULTIMATE LIFTING PEEL OFF MASQUE
LUMINESCE™ Uplifting Peel Off Masque kombineer die natuurlike vermoë van tara en sigorei om die vel dadelik te verferm en te bevogtig. Die masker is ontwerp om fyn lyne en plooie te verminder. Dit word versterk deur stamseltegnologie (onderhewig aan registrasie van patent)
wat eksklusief vir Jeunesse se gebruik is.

LUMINESCE™ FLAWLESS SKIN BRIGHTENER
Verkry ’n vleklose vel met hierdie unieke verhelderende jel. Die bevogtigende formule bevat bestanddele wat die voorkoms van velverkleuring verminder, porieë verfyn en die vel verhelder. Verkry sigbare verbetering met hierdie hoogs effektiewe jel.

LUMINESCE™ ESSENTIAL BODY RENEWAL
Gee jou van kop tot tone oor aan Luminesce. Hierdie ligte lyfvloeiroom bevogtig en voed die vel, veral in growwe, droë areas.

INSTANTLY AGELESS
Instantly Ageless verminder in slegs twee minute die voorkoms van sakkies onder die oe, fyn lyne, plooie en porieë, en hou 6 tot 9 uur. Hierdie spesifiek ontwerpte mikroroom teiken areas wat hulle elastisiteit verloor het en bring ’n opsigtelik fermer vel na vore.

NV AIRBRUSH SPRAY MIST FOUNDATION
Die NV™ onderlaag is eksklusief aan Jeunesse. Dit bevat APT-200™, wat jou jeugdige voorkoms verhoog. Die stel bestaan uit ’n grondlaag, onderlaag en verbronser, wat jou vel volmaak laat vertoon en dit die professionele Hollywood-afronding gee. Ek noem dit Beauty with Benefits. Die onderlaag is in nege skakerings beskikbaar en hou baie voordele in vir jou vel soos:

Dit bevat geen ftalaat, parabene, sulfate of talk.
APT-200 ™ verhoog jou jeugdige voorkoms.
Dit is vinnig en maklik om te gebruik.
Geskik vir alle velsoorte en -kleure.
Hoë definisie
Bevogtig en verfris
Olievrye sproei


Een gelukkige leser kan ‘n boksie
Instantly Ageless ter waarde van R 1 300 wen!

1. Volg die skakel en vul jou kontakbesonderhede in: https://ageelimination.jeunesseglobal.com/en-ZA/get-in-touch
2. Gaan like die Facebook-blad https://www.facebook.com/JeunesseEastrand/
3. Deel die blad met vyf vriende op Facebook.

Een boksie bevat 50 sakkies Instantly Ageless.

Die gelukkige wenner sal telefonies in kennis gestel word en die prys sal by jou huis afgelewer word met aanwysings hoe om die room aan te wend.


Besoek gerus my webtuiste vir meer inligting omtrent die produkte.
https://ageelimination.jeunesseglobal.com