Luukse badkamerbederf

0
103
handdoeke.jpg

Nuwe handdoeke is een van die mees bekostigbare luukshede in die lewe.

Hierdie getekstureerde, snoesige badkamerbederfies van Woolworths is die perfekte voorbeeld daarvan. Wanneer jy jouself hierin toewikkel na ’n ontspannende borrelbad of selfs ’n vinnige stort, sal die wêreld se spanning en irritasies vir ’n wonderlike oomblik verdwyn.

Die gestreepte badkamermatjie is ook ’n fantastiese manier om jou vervelige badkamer in ’n oogwink op te kikker. Wat meer wil jy hê? Jy kan jouself ook ’n guns bewys en ’n nuwe swemhanddoek aanskaf. Dis dalk net wat jy nodig het om jou buite te kry.

Besoek jou naaste Woolworths om joune uit te kies.

DEEL
Vorige artikelDie vrou wat ’n weduwee wou wees
Volgende artikelJou sesde sintuig ... of God wat praat?
Hennie Stander
Hennie Stander is ’n prof in Grieks, maar wanneer hy preek en skryf, gebruik hy maklike Afrikaans. As predikant ken hy die vrae wat gelowiges kwel. As teoloog weet hy waar om na die antwoorde te gaan soek. Na die Here is sy vrou, kinders en kleinkinders sy grootste liefdes. En oor dit alles skryf hy al jare in boeke en sy baie bekende blog.