TEATERVERTONING

Lynette Beer LIVE

Voelgoed Media bring die kleurryke verhoudingskenner Lynette Beer, wat die kuns van lewensafrigting soos niemand anders verstaan nie, verhoog toe!

Volgende vertonings!

WOENSDAG 18 SEPTEMBER

WOENSDAG 16 OKTOBER

’n Vertoning én lewensafrigting

“Die vertoning is passievol, positief en pret!,” sê die vermaaklikheidskunstenaar Lizz Meiring, wat ook verantwoordelik is vir die regie van Lynette Beer LIVE.

PASSIEVOL!

Dit is ’n absolute moet om Lynette ten minste een keer voor ’n lewendige gehoor te ervaar!
Sy sal jou laat lag, aha-oomblikke hê en soms ’n traan laat wegpink …

01.

Lynette-Beer
Lynette-Beer

02.

POSITIEF!

Lynette Beer LIVE sal jou perspektief op die lewe positief verander!
En jy sal ook nuwe moontlikhede vir jou toekoms kan identifiseer.
Lynette-Beer

03.

PRET!

Hierdie vertoning is ook pret!
Kom kry ’n ander blik op mense
en die wêreld om jou sodat jy ’n meer
vervullende lewe kan lei.

Mense verskil, en hulle mág

Lynette Beer LIVE is ’n lewendige teatervertoning én lewensafrigtingsessie – alles in één.

“Mense verskil. Elkeen dink anders, doen anders en het ‘n ander siening van pret, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry.

Stel jou voor hoe gelukkiger ons sal wees as ons die insig het om onsself en ander te verstaan,” sê Lynette Beer.

Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan.

Na afloop van ses suksesvolle vertonings in Pretoria, is dit nou die res van die land se beurt om Lynette in aksie op die Lynette Beer LIVE-verhoog te sien.

Kyk Lynette Beer se video vir méér oor Lynette Beer LIVE!

GRATIS!
as jy
Lynette Beer LIVE
bywoon

Ingesluit is ’n 15-minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dié toets (én Lynette Beer se lewensafrigting) sal jou ook inspireer om meer te maak van jou sterkpunte en minder vas te val in die swakkeres!

Lynette Beer LIVE kom na jóú toe!

18 September 2024
Bellville – Vredelust Gemeente

EARLY BIRD-KAARTJIES

Voor –  R119 R149

Agter – R99 R129

16 Oktober 2024
Kemptonpark – Barnyard Emperors Palace

EARLY BIRD-KAARTJIES

Grondvloer Tafels (voor) –  R129 R169

Grondvloer Tafels (agter) – R109 R149

Terras (sitplekke) – R99 R129

6 November 2024
Bloemfontein – Doxa Deo Fichardtpark

Kaartjieverkope maak Maandag 12 Augustus oop!

6 Februarie 2024
Vereeniging – Barnyard Vereeniging

DIE VERTONING IS VERBY!

R149 R200 | R387 vir drie

22 Mei 2024
Klerksdorp – Oase Gemeente Klerksdorp

DIE VERTONING IS VERBY!

Voor R99 R149

Agter R89 R129

Sykant (Langs verhoog) R79 R109

17 Julie 2024
Krugersdorp – Barnyard Silverstar Casino

DIE VERTONING IS VERBY!

Grondvloer (tafels) –  R129 R169

Terras (tafels) – R109 R149

Terras (sitplekke) – R99 R129

Dankie aan die borge van Lynette Beer Live!

EPI-MAX

Ons familie, vir jou familie

Net die beste produkte is goed genoeg vir jou vel. Epi-max se produkte is ook aanlyn beskikbaar.

AFGRI

Jou vennoot in landboubesigheid

Ons is hier om voedselprodusente te ondersteun met egte Suid-Afrikaanse landbou-vernuf.

Scroll to Top