Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die webinaar kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.
Alhoewel dit ’n aanlyn werkswinkel is, is daar slegs 500 plekke beskikbaar!
INGESLUIT in jou registrasie:
* Temperamenttoets vir kinders, deur Lynette Beer (R100)
* Oudio-opname van webinaar (R149)