Maak jou ou klere weer nuut

0
619
klerekas.jpg

Dis nie nodig om ou klere weg te gooi nie. Met ʼn klein verandering ʼn ou gunsteling weer nuut maak.

Suna Roberts, ʼn voorkomskonsultant van Johannesburg, wys jou hoe om jou klerekas in ʼn japtrap om te tower. Sy maak ʼn ou t-hemp, katoenrokkie en manshemp nuut, en jy kan ook! Kyk na haar oulike video hier onder.

SKRYF IN VIR ONS KOMPETISIE:

Wen ’n nuwe klerekas ter waarde van R20 000! Kliek hier vir ons kompetisie bladsy.