MansGenoeg! AANLYN-funksie [Vorm]

1. Vul die vorm in van die persoon wat aanlyn gaan kyk

*Deur jou besonderhede te stuur aan voelgoed.co.za aanvaar jy die B’s en V’s. ( Privacy Policy and Notice – Voelgoed

2. Betaal R79 per direkte deposito

Jy kan die R99 in die onderstaande rekening in betaal. Gebruik asseblief jou naam + “MansGenoeg” as jou verwysing.

Bank: Standard Bank

Rekening Naam: Carpe Diem Media (Edms) Bpk

Rekening Nommer: 021 909 504

Tak: Vanderbijlpark Takkode: 014 737

3. Bewys van betaling

Om te registreer (en jou skakel te ontvang) moet jy die bewys van betaling stuur na [email protected]

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A