MansGenoeg! AANLYN MANNE–AAND

Tema - MAN NA GOD SE HART

Finesse en Laeveld Agrochem se MansGenoeg! manne-aand kom vir die eerste keer ooit landswyd na mans toe! ’n Twee uur lange AANLYN manne-aand met die tema Man na God se hart. Kyk aanlyn op Woensdag, 24 Junie wanneer mans (én seuns) by mentors soos Frank Rautenbach, Jannie Putter, Anton Prinsloo en Dewald Gouws gaan leer hoe om godvresende mans te wees by die huis, by die kerk, by die werk en in die gemeenskap.

Kaartjies

Skakel in by die AANLYN MANNE-AAND op Woensdag 24 Junie om 19:00 – 21:00.

Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die manne-aand kan inskakel nie, sal jy ’n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.
Alhoewel dit ʼn AANLYN MANNE-AAND is, is daar ʼn beperkte aantal kaartjies beskikbaar!

EARLY BIRD
vir iemand anders

R64

R74

EARLY BIRD vir iemand anders:
* R64 per gesin
* Geldig tot Woensdag 17 Junie om 12:00

EARLY BIRD-
kaartjie

R64

R74

EARLY BIRD-kaartjie:
* R64 per gesin
* Geldig tot Woensdag 17 Junie om 12:00

ENKEL-
kaartjie

R74

ENKELkaartjie:
* R74 per gesin
* Geldig tot Dinsdag 23 Junie om 12:00

GROEP-
bespreking

Twee

of méér kaartjies

GROEPBESPREKING:
* 2 of méér kaartjies teen slegs R59 per kaartjie
* Geldig tot Dinsdag 23 Junie om 12:00

VIP-
kaartjie

R139

R297

VIP-kaartjie:
* Kaartjie (R74 per gesin)
* Geldig tot Dinsdag 23 Junie om 12:00
+
* e-Boek MansGenoeg! (R124)
* Oudio-opname van AANLYN manne-aand (R99)

Sprekers, ens

Program

Die MansGenoeg! manne-aand is hier!

Mans moet sélf ook gelei word. Hulle het mentors nodig om raad te gee, hulle op te beur, moed in te praat en hulle aan te moedig om voluit te leef.

Welkom by Vroue wat Glo se manne-aand MansGenoeg!

“Wat beteken dit om ’n regte man te wees? Daar is baie verwarring daaroor. ’n Man moet God vertrou as sy bron van moed en krag én sy wysheid en ’n dieper geloof in die Woord soek.” –Frank Rautenbach

 “In plaas daarvan om die wêreld te verower, moet jy eerder tuis ‘beroemd’ raak. Die beste rooi tapyt waarop jy ooit sal loop, is die een voor jou eie voordeur. Jou nalatenskap begin by die huis!” –Jannie Putter

 Die gospelsanger Dewald Gouws se passie vir die Here en sang beloof om mans nie onveranderd te laat nie.

Indien jou man nie op dié spesifieke tyd vir die manne-aand kan inskakel nie, sal hy ’n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.

DOEN GOED! Finesse skenk 10% van die kaartjieverkope aan die HelpJag-projek van Helpende Hand.

MansGenoeg! word aangebied in samewerking met Laeveld Agrochem en Epimax.

Boek + e-boek

MansGenoeg! deur Jannie Putter, Stephan Joubert en ander. As jy dié boek vooraf bestel, stuur ons vir jou ’n GRATIS EKSTRA BOEK om iemand te bederf.

Jannie Putter, Stephan Joubert, Anton Prinsloo en ander
50% afslag, tot 16 Augustus
R92 R184

Ook beskikbaar as ‘n e-boek
50% afslag, tot 16 Augustus
R64 R129

Geborg deur

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected] of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A