Bepalings en voorwaardes

Die kompetisie is verleng tot Maandag 13 Mei.

Om in aanmerking vir die pryse te kom moet ‘n dubbelkajuit (vir twee matrikulante) bespreek word – wat beide die #Matriek-bootreis van 9 tot 13 Desember bywoon.

Die wenners word op Maandag 20 Mei op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.

Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.

Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.

Voelgoed Media behou die reg voor om nie die pryse toe te ken indien daar nie ten minste 350 matrikulante (tot 13 Mei) vir die #Matriek-bootreis bespreek nie.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!