● #GirlsBootVIP-voordele ingesluit
● Deposito sluit die #GirlsBoot-vermaakfooi in
● Maklike kommunikasie via die #GirlsBootVIP-groep
● Gerieflike afbetaling oor 8 maande (gelyke paaiemente)
● Voelgoed Media maak ’n #GirlsBootVIP-groepsbespreking by MSC
● MSC-dokumentasie word namens jou ingedien
● Drankpakkette, WiFi, ekskursies, ens. kan direk by MSC bespreek word met die besprekingsnommer