[MENTORKLAS OUDIO] Gryp vandag en laat gister agter…

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister – daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef.

’n Skip is nie gemaak om geanker te bly in ’n hawe nie! Sy doel is om in die wye oseaan in te vaar – op kalm en storm waters. Dis wat die lewe ’n avontuur maak.

Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.