[MENTORKLAS VIDEO] Die verskil tussen goeie en slegte skuld

310

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word.

Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.