[MENTORKLAS VIDEO] Stres en kommer is soos gif

117

Stres is soos ’n sleutel wat jy draai om ’n masjien in jou liggaam aan te skakel wat jou vol gif pomp.

Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.