My seksbrein: Kan dit waar wees?

0
158
seksbrein.jpg

Dit is ’n baie belangrike vertrekpunt om jou seks-en-verhoudingsprofiel te begryp en nuwe insigte daaromtrent te ontwikkel. Dan is dit natuurlik soveel makliker om ook die profiel van jou maat te verstaan.

Beantwoord hierdie vragies rustig. Daar is nie ’n regte of verkeerde antwoord nie, en as jy aan die einde van die toets jou punte optel, sal jy 250 punte kry.

Lees elke vraag noukeurig deur en reageer daarop volgens jou voorkeur (nie soos jy dink ander wil he jy moet reageer nie). Wanneer jy op al die vrae gereageer het en die nodige punte toegeken het, skryf die punte baie noukeurig in op die telkaart wat jy kan aflaai en uitdruk.

Kliek hier om die telkaart in te vul

Onthou, gee elke keer 4 vir jou eerste keuse, 3 vir jou tweede keuse, 2 vir jou derde keuse en 1 vir jou laaste keuse.

Plaas nou ’n dotjie op die breinprofiel-sirkel (wat jy ook kan uitdruk as jy op die skakel hier bo kliek), min of meer waar jou punt moet wees en verbind die dotjies. (Daar is ’n voltooide voorbeeld om jou te help om jou profiel te trek.) Daar is geen tydsbeperking nie – neem jou tyd en geniet dit.

Voltooiing van jou profiel-kaart

Noudat jy jou profiel geteken het, kan jy begin verstaan wat jou breinvoorkeure binne verhoudings en in die uitlewing van jou seksualiteit is. Die insig in hierdie unieke voorkeure wat elke persoon besit, bring “aha’s” wat jou eie gedrag, emosies en keuses verklaar – maar natuurlik ook die van jou maat!

Soek nou uit die volgende 11 profiele, die een wat met joune ooreenstem (of wat die naaste daaraan is).

Die Leeu: “die outokraat”
leeu.jpg

Die By: “Die besige beplanner”
by.jpg
Die Pandabeer: “Sag, broos, troetelbaar”
panda_0.jpg
Die Kat: “Speelse reëlbreker”
kat.jpg
Die Arend: “Gefokusde swerwer
arend.jpg
Die Walvis: “Tradisionele troetelaar”
walvis.jpg
Die Eekhoring: “Oordeelkundige voorsiener
eekhoring.jpg
Die Dolfyn: “Hulpvaardige waaghals”
dolfyn.jpg
Die Perd: “Die veelsydige”
perd.jpg
Die Jagluiperd: “Gekontroleerde opportunis”
jagluiperd.jpg
Die Krimpvarkie: “Stekelrig romanties”
krimpvarkie.jpg
 

Bron: Heelbreinseksualiteit deur Raché Rutherford, Frank Prince en Dr. Kobus Neethling.