’n Groot dankie aan al ons lesers!

1721

Aan die begin van 2020 kyk ons met groot dankbaarheid op die afgelope jaar terug.

Wanneer ons ’n nuwe uitgawe saamstel, is ons nie altyd seker hoe lesers gaan reageer nie, maar ons is oorweldig deur die ondersteuning en positiewe reaksie wat ons gekry het.

Daarom sê ons nou uit die diepte van ons hart: Dankie!

Ons wil 500 lesers met ʼn gratis eksemplaar van die 2020 Finesse-beplanner bederf.

Hierdie beplanner ter waarde van R219 is gratis, maar ons vra R35 vir die verpakking en posgeld.

Die aanbod het reeds 29 Februarie gesluit.
Let wel, daar is slegs 500 kopieë.