[VIDEO] ‘n Lewe van hoop

0
390

Om sonder hoop te leef kan ’n mens se siel doodmaak.

Dis belangrik dat ons iewers weer moet hoop kry! Die dag toe ek besef het dat alles nie oor my gaan nie, het my lewe heeltemal verander.

Jannie Putter, mentor en motiveringspreker

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie Putter.