’n Mammogram kan jou lewe red

0
17
Mammogram.png

Borskanker in maklik behandelbaar as dit vroeg ontdek word, daarom moet elke vrou vir ’n mammogram gaan.

In die Oktober-uitgawe (bl. 32) is daar verkeerdelik gemeld dat deelnemende lede van die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RSSA) gratis mammogramme aanbied gedurende Oktober en die eerste helfte van November. Mammogramme word wel teen ’n voorgestelde 10%-afslag aan privaat pasiënte gebied.

Besoek www.rssa.co.za vir meer inligting.