ʼn Oulike gebedsblikkie

0
84
gebed.jpg

Maak vir jou ’n gebedsblikkie sodat jy elke dag op ʼn opwindende manier stiltetyd kan hou.

Hier is hoe jy jou eie gebedsblikkie kan maak:

  1. Enige soort blikkie, selfs ʼn deurskynende glasbottel sal perfek werk
  2. Skryf ʼn gebed, ʼn tema of die persoon se naam waaroor jy wil bid neer op verskillende kaartjies. Jy kan jou gebedsblikkie op enige manier versier.
  3. Nadat jy op elkeen van jou kaartjies geskryf het, kan jy dit in jou blikkie sit en elke dag ʼn kaartjie uithaal en bid vir wat jy daarop geskryf het.
  4. Sit jou gebedsblikkie iewers waar jy dit maklik sal sien, sodat dit jou sommer elke dag kan herinner om stiltetyd te hou.
     

gebedblikke_1.jpggebedblikkie_2.jpg