’n Plekkie net vir jou

0
120
coricraft.jpg

Benut jy jou huis se ruimte optimaal? Dis tyd om slimmer te werk te gaan, en die beste plek om te begin, is by die keuse van jou meubels.

Coricraft se tuiskantoorreeks maak dit vir jou maklik. Danksy hulle innoverende en ruimtebesparende ontwerpe kan jy maklik klein ruimtes goed benut. Daar is iets wat in enige vertrek en by enige dekorskema sal pas. Die ultramoderne en stylvolle Rhombus leunboekrak, teen R3 995, is ’n fantastiese voorbeeld van stylvolle ruimtebesparing en goeie ontwerp.

Dit sal perfek in jou tuiskantoor en woonarea pas. Besoek www. coricraft.co.za en loer ’n bietjie rond. Daar is iets vir elke smaak en styl.