ʼn Pragtige boodskap oor Hemelvaart

0
390
liesel_krause_wiid_1.jpg

Op 14 Mei vier gelowiges regoor die wêreld Hemelvaart. Liesel Krause-Wiid vertel dat dit as ʼn dag van blydskap en vreugde gesien word.