navorsing sê kakao is goed vir gewigsverlies

0
9

“Vir baie jare het almal geglo dat sjokolade vet maak en dat dit sleg is vir jou gesondheid. Onlangse studies het egter bewys dat sjokolade, en wel die kakao daarin, in matige hoeveelhede (onthou mátig!) kan help om jou luim te verbeter en ook ’n rol speel in gewigsbeheer. Die rede waarom kakao so goed is, is dat dit baie hoog is in antioksidante en natuurlike flavonoïede. Ander ryk bronne van antioksidante is tee, rooiwyn, vrugte, neute en bessies. Diegene wat ’n dieet hoog in antioksidante volg, het selde gewigsprobleme – en so sê die kenners!”