#netGIRLS-bootreis 2018 foto’s

0
3388

Baie dankie aan elke dame wat ons #netGIRLS 2018 bootreis ’n onvergeetlike ervaring gemaak het! Julle is doodeenvoudig fantasties!

ONTHOU!!
Volgende jaar is die Finesse #netGIRLS bootreis van 1-4 Maart 2019 op die splinternuwe, groter en luukser MSC Musica vanaf Durban na die Portugese Eilande. Maak seker jy bespreek vroegtydig om in aanmerking te kom vir die 40% afslag! Hou ook jou Mei -Finesse en ons webwerf www.voelgoed.co.za dop vir meer inligting.

Kliek op die foto’s onder om dit groter te maak.