#netGIRLS Epimax bootreis 2021

Country en komedie

Finesse en Epimax se #NetGIRLS-bootreis aan
boord van die MSC Orchestra beloof om jou en jou vriendin se droomvakansie te wees. Ons vaar vanaf Vrydag 12 Maart tot Maandag 15 Maart 2021 van Durban na die Portugese Eiland. Hier is jou laaste kans om te bespreek!

Meer oor

  1. Die MSC Orchestra se luukse kajuite en topklasvermaak is meer as net ’n bootreis.
  2. Alle etes, in vyfsterrestaurante, is by die prys ingesluit, jy betaal net vir drankies.
  3. Beleef ons eksklusiewe teater produksie met Demi Lee Moore, Die Flooze, Clarice Pieterse en Lynette Beer.
  4. Trek volgens die tema aan, daar is pryse vir die dames met die skitterendste uitrustings.
  5. Saterdag is eilanddag, ’n tropiese eiland met grasdakke en mengeldrankies wag …
  6. Omskep jou gratis T-hemp in ’n Country-uitrusting vir Saterdagaand se dekpartytjie.

Gaskunstenaars & Sprekers

Bespreek

DURBAN
DATUM: Vrydag 12 tot Maandag 15 Maart 2021
PLEK: vanaf Durban na die Portugese Eiland

Bespreek

Vanaf
R5 207

Pryse vanaf R5 207 pp wat deel

Ingesluit:
Propvol geskenksak
Eksklusiewe #netGIRLS T-hemp
Kunstenaars se optredes & vertonings
Vermaak & aktiwiteite van MSC en FINESSE

Geborg deur