● Die kompetisie duur tot 30 September.
● Om in aanmerking vir die prys te kom moet jy ’n lootjie koop – hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen!
● Die wenner word op 12 Oktober op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.
● Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
● Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ’n derde party verkoop word nie.
● Voelgoed Media behou die reg voor om die kompetisie te verleng óf nie die prys toe te ken indien daar nie ten minste 500 lootjies vir die #NetMatrieks-kompetisie verkoop is nie.