Nuusbrief Landing

Teken in op ons GRATIS nuusbrief!

Teken in vir ons nuusbriewe

Your subscription could not be saved. Please try again.
Your subscription has been successful.
The SMS field must contain between 6 and 19 digits and include the country code without using +/0 (e.g. 1xxxxxxxxxx for the United States)
?

Kies e-poskesnnisgewings:

Sluit aan by ons WhatsApp–groep!

Wil jy heel eerste weet wanneer die jongste Finesse Voelgoed Tydskrif op die rakke is? Wil jy ingelig wees en seker maak dat jy altyd op hoogte bly met wat gebeur – funksies, webinare en toere? Dan is Finesse-vriendinne, ons WhatsApp-groep, net vir jou!

Waaroor gaan elke nuusbrief?

Voelgoed

Eksklusiewe stories op ons webblad, video’s en podsendings, afslag op ons aanlyn winkel en méér.

Vroue wat glo

Dit maak nie saak op watter manier jy met God se Woord wil omgaan nie, Vroue wat Glo het die inhoud wat jou sal inspireer. Wéét wanneer geloofsartikels, geestelike video’s en podsendings op ons webblad beskikbaar is.

Nuwe Jy

Of jy probeer gewig verloor, meer energie wil hê, fiks wil word, of gelukkiger wil wees, ons tweeweeklikse Nuwe jy-nuusbrief kan jou help. Kry slim oefenroetines, heerlike (en maklike) resepte, teenverouderingsadvies, wenke vir ’n gesonde lyf en inspirasie vir ’n gelukkige en gesonde lewe – deur dieetkundiges, voorkomskonsultante, oefenkenners en lewensafrigters.

Registreer om e-poskennisgewings van ons KENNERS en MENTORS se video en podsendingreekse te ontvang.

SELF

#3MinuteSelfhelp - Lynette Beer

Video- en podsendingreeks van Lynette Beer – kry ook haar oudioboek, Om net te oorleef, is nie goed genoeg nie, GRATIS!

Mentorklas - Jannie Putter

Video- en podsendings van Jannie – kry ook sy oudioboek, Daar is nie iets soos opgee nie! GRATIS

GELOOF

#RegteVroueRegteGeloof

Video- en podsendingreeks van Karien Basson – kry ook haar oudioboek, Voel jy moedeloos en sonder hoop … GRATIS!

Mentorklas - Liesel Krause-Wiid

Video- en podsendings van Liesel – kry ook haar oudioboek, As jy jóú geloof wil bou … GRATIS!

HUWELIK + OUERSKAP

#Skermslim

Video- en podsendingreeks van Rianette – kry ook haar oudioboek, Jou kind aanlyn – dís wat jy moet weet, GRATIS!

Mentorklas - Lizanne du Plessis

Video- en podsendings van Lizanne – kry ook haar oudioboek, Ma-wees is makliker as wat jy dink! GRATIS!

WERK+ GELD

Mentorklas - Wouter Snyman

Video- en podsendings van Wouter – kry ook sy oudioboek, Kom ons praat oor jóú finansies, GRATIS!