Nuwe jy-bootcamp

Tema - GOED GENOEG IS PERFEK

Jou kinders het nie ’n perfekte ma nodig nie, hulle het net ’n ma nodig wat goed genoeg is. Ons nooi jou en ’n spesiale vriendin uit na dié bederfdag vir ’n paar ure van lag en pret. Leer by ouerskapkenners Lizanne du Plessis en Hettie Brittz, asook bekende ma’s soos Angelique Gerber.

Kaartjies

Die Slender Wonder Nuwe jy-bootcamp vind plaas op Saterdag 23 Oktober, Pretoria.

’n Geredigeerde weergawe word op Saterdag 30 Oktober aanlyn uitgesaai. 

Indien jy nie op die spesifieke tyd kan inskakel nie, sal jy ’n skakel ontvang om dit binne ’n maand te kyk.

EARLY BIRD
(Funksie)

R129

R199

EARLY BIRD
* Aanbod geldig tot Vrydag 8 Oktober

KOOP VIR 3
(Funksie)

R297

R447

EARLY BIRD
* Aanbod geldig tot Vrydag 8 Oktober

AANLYN

R79

R99

EARLY BIRD
* R79 per skerm
* Geldig tot Vrydag 29 Oktober

Sprekers

Die Nuwe jy–bootcamp
word geborg deur
Slender Wonder en Créme Classique

Ambassadeurs

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A