Help ons om ons funksies nóg beter aan te bied – óf jy die onlangse #EkwilEkkanEksal-konferensie bygewoon het, óf nie!
Tiek asseblief die toepaslike blokkie in die 1 minuut-vraelys – en WEN één van tien lidmaatskappe vir die blinknuwe Voelgoed-vriendinneklub (ter waarde van R5 000 per jaar)!
Het jy die #EkwilEkkanEksal-konferensie op Saterdag, 1 Maart, bygewoon?