NUWE JY LIVE TERUGVOER
Baie dankie dat jy Saterdag saam gekuier het by ons Nuwe Jy LIVE funksie! Ons wil graag elke jaar beter doen, en daarvoor het ons jou kosbare inset nodig – groot asseblief 😊
Baie dankie dat jy Saterdag saam gekuier het by ons Nuwe Jy LIVE funksie! Ons wil graag elke jaar beter doen, en daarvoor het ons jou kosbare inset nodig – groot asseblief 😊
Kry weekliks ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!