NUWE VIDEO VRYSTELLING! Caroline-Grace Brüssow

963

VOOR JOU se video vertel die verhaal van ’n baie gelukkige Cowboy-paartjie wat op hulle perd- en beesboerdery bly en oorval word deur ’n groepie boewe.

Die vrou (Caroline-Grace) kry dit dan reg om te ontsnap en begin dan om een-een van die skelms (Anthony Whitcomb, Zanri Sadie, Eduan du Preez, Edward Dupper) ontslae te raak sodat sy haar man (André Lotter) en die plaas kan red,” verklap vervaardiger Gerhard van Rooyen oor die idee agter Suid-Afrika se lieflingsangeres se nuutste vrystelling.

VOLG HAAR OP SOSIALEMEDIA