Oefeninge om jou onderlyfspiere sterk te maak

Persoonlike afrigter Marijke Cilliers: oefeninge wat jy daagliks kan doen om jou onderlyfspiere te aktiveer en sterk te maak.

Marijke Cilliers, persoonlike afrigter

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.