Omgekeerde driehoek

0
34
omgekeerde_driehoek[1].jpg

Jou skouers of bors is groter as jou heupe.

As jy ’n onderstebo driehoek figuur het

DIE KENNER SÊ

Dié liggaamstipe het breë skouers en is groot oor die rug. As jy so lyk, is jou heupe smal en jou boude plat. Jy sal geneig wees om ’n groot maag te kry. Jou bene is jou beste eienskap.