Voelgoed-events-Logo

VOELGOED- GHOLFDAG

Voelgoed Media bied vanjaar ons eerste gholfdag aan, Vrydag 26 April by die Centurion Country Club-gholfbaan in Pretoria – ten bate van Helpende Hand.

Bespreek Jou Vierbal

Borg 'n Gaatjie

Speel saam met bekendes!

Mans én vroue in besigheid word uitgenooi om bande te smee met kliënte, ander besighede en sakemense – én ook saam met bekendes soos Pieter Koen, Jannie Putter en Nádine te speel.

Pieter-Koen

Pieter Koen

Sanger en TV-
aanbieder

Nádine

Nádine

Sangeres

Jannie Putter

Jannie Putter

Lewensafrigter en motiveringspreker

Mans én vroue in besigheid word uitgenooi!

Die Voelgoed-gholfdag word op Vrydag 26 April by die Centurion Country Club-gholfbaan in Pretoria gehou.

Die dag se spel sal die formaat van ‘n vierbal-alliansie aanneem, met ’n skootklap-afslaan om 11:00.

Mans én vroue in besigheid word uitgenooi om bande te smee met kliënte, ander besighede en sakemense – én ook saam met bekendes soos Pieter Koen, Jannie Putter, Nádine en ander te speel.

Die inskrywingsfooi beloop vir ‘n beperkte tyd R3 600 R4 000 per vierbal en sluit gholfkarretjies, gholfpet, halfweghuis, prysuitdeling en vermaak in.

Groot pryse is op die spel!

Die Voelgoed-gholfdag spog ook met groot pryse, om jou vierbal te bespreek.

Beste mans-vierbal, beste vroue-vierbal, kleurvolste span, naaste aan die pen, verste dryfhou en méér.

Lootjies ten bate van Helpende Hand

Lootjies word by die 18de gaatjie verkoop deur die loop van die dag. Alle geld wat ingesamel word, én ook ’n persentasie van die wins, word geskenk aan Helpende Hand. Gelukkige trekkings sal by die prysuitdeling plaasvind.

Wat is alles ingesluit?

Die inskrywingsfooi beloop vir ‘n beperkte tyd R3 600 R4 000 per vierbal en sluit gholfkarretjies, gholfpet, halfweghuis, prysuitdeling en vermaak in.

Speelfooi

Speelfooi, kompetisies, ens

Gholfpet

Jy Kan As Jy Dink Jy Kan-gholfpet

Gholfkarretjie

Golfkarretjies (twee per span)

Halfweghuis

Ete by die halfweghuis

Prysuitdeling

Bywoning en ete van prysuitdeling

Vermaak

Vermaak deur Pieter Koen

Datum

Vrydag
26 April

Baan

Centurion
Country Club

Tyd

Skootklap-afslaan
11:00

Formaat

Vierbal-alliansie
(2 beste tellings)

Inskrywing

R3 600 R4 000
per vierbal

Borg ’n gaatjie en wen!

Stel jy belang om ʼn gaatjieborg by die Voelgoed-gholfdag te wees?

Borg ’n gaatjie vanaf R1 500 én staan die kans om 1 van 3 advertensie-pakkette (ter waarde van R20 000 elk) vir Voelgoed Media se platforms te wen!

Spoggaatjie R2 500 – Stalletjie wat jou besigheid bemark

Natgaatjie R1 500 – Iets vir die spelers om te drink (alkoholies/alkoholvry)

 Hapgaatjie R1 500 – Iets vir die spelers om te eet

Ander borgopsies is ook beskikbaar:

Beste mans-vierbal (4 items)

Beste vroue-vierbal (4 items)

Kleurvolste (Best dressed) vierbal (4 items)

Naaste aan die pen

Verste dryfhou

 Promosie-items vir spelers (128 items)

It's On Get Up to 35% Off

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

20% Couple Trip Discount

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Active

35% Off For Family Trip

Required for families who are over 15 years of marriage

Hier is wat ma’s en matrikulante oor die bootreis sê …

Sunshine Street The Sky Tower, No. 112, London, 47385

Teken in op PodsendingVrydag se nuusbrief

Kry maandeliks ons #PodsendingVrydag-nuusbrief, met inligting oor opkomende episodes se temas en datums.

Dankie aan ons borge!

Akademia – ’n universiteit wat gehalte-onderrig in Afrikaans bied,
kliek op isacarstens.co.za.akademia.ac.za.

Isa Carstens Akademie – ’n skoonheidsakademie vir ‘n loopbaan in skoonheid,
kliek op isacarstens.co.za.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!