Ontmoet bekendes se ouers

0
322

Jy is mal oor Elma Postma en jy weet alreeds baie van Zetske van Pletzen, maar het jy al hulle ouers ontmoet?

Jy is mal oor Elma Postma en jy weet alreeds baie van Zetske van Pletzen, maar het jy al hulle ouers ontmoet?

Raai wie se ma’s en pa’s hierdie is en jy kan ʼn kans staan om Catrice-grimeerprodukte ter waarde van R600 te wen. Kompetisie sluit 30 Junie 2015.