[OUDIO] Donker help om die lig te waardeer!

106

Ons hou die goeie tye in ons sak, maar die slegte tye in ons hart. Almal van ons moet leer om mislukkings te hanteer.

Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.