[Mentorklas PODSENDING] Is jou geld veilig in die bank?

184
Wouter Snyman
Wouter Snyman

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê.

Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.