[PODSENDING] Kinders moet leer om dit self te doen

205
Henriëtta Gryffenberg

As skrywer van televisiereekse en dramas, weet Henriëtta Gryffenberg van selfdissipline. Sy vertel hoe sy hierdie vaardigheid aan haar kinders oordra.