[OUDIO] Met wie gesels hulle aanlyn?

313
Rianette Leibowitz

Dit gebeur gewoonlik heel onskuldig. Daardie interessante ou of meisie stuur ’n vriendskapsversoek.

Sonder om te dink, word “bevestig” gekliek, want watter tiener wil nie baie likes en vriende op sosiale media hê nie?

Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.