#EkwilEkkanEksal

#EKWILEKKANEKSAL 2026
#EkwilEkkanEksal met die tema “Wat maak volgende saak?”, is ’n motiveringsgeleentheid wat jou inspireer om ’n visie vir jou persoonlike en professionele lewe te ontgin, jou passie aan te steek, en jou drome en doelwitte met selfvertroue na te jaag!

Sessie 1 – Jannie Putter

Sessie 2 – GP van Rheede van Oudtshoorn

Sessie 3 – Lynette Beer

Sessie 4 – Stephan Bredell

Sessie 5 – Gustav Gous

Scroll to Top