As jy nie die funksie in persoon kan bywoon nie, kan jy toegang kry tot die oudio-opnames om op jou eie tyd te kyk of te luister.
Voelgoed Media se NUWE JY-FEES in samewerking met Slender Wonder, is ’n gesondheid, fiksheid, skoonheid en welstand ervaring soos geen ander nie! Jy kan uitsien na werkswinkels deur dieetkundiges, oefenkenners en motiveringsprekers, oefensessies deur topafrigters, gesondheid- en fiksheidstalletjies, asook gratis demonstrasies én meer.