[PODSENDING] Wanneer is dit tyd vir ’n selfoon?

688

“Mamma, wanneer kry ek ook ’n foon?” Die woorde van jou sesjarige wil jou laat weghardloop, want wat staan jou nou te doen.

-RIANETTE LEIBOWITZ

Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.