[OUDIO] Geloof sal jou deur onbekende uitdagings dra

Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra.ย 

Waak daarteen om beperkinge op God se seรซn te plaas. Jesus het ons duidelike instruksie gegee hoe om die lewe in oorvloed te leef. Ons is geskape om te heers en nie te vrees nie.

Vertrou Jesus volkome deur saam met Hom, nie net op water te loop nie, maar ook deur die woestyn. Jy moet eers deur die woestyn loop voor jy by die land van melk en heuning kan uitkom.

Aanvaar dat uitdagings toetse is. God toets ons geloof om te bepaal of ons kwalifiseer vir dit wat ons nastreef. God het ons die mandaat gegee om in oorvloed op aarde te lewe. Hy wil hรช ons moet met ons talente woeker solank ons denke, woorde en dade Hom verheerlik.

Pas die beginsels van geloof toe, eers op jou denke en dan deur optrede wat jou geloof bevestig. Geloof alleen sal jou nie deur jou ontberinge en die onbekende dra nie. Wel jou optrede wat ooreenstem met wat jy ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Mรฉรฉr oudio's

Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en โ€™n mens ...

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...

Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.

...
Scroll to Top