Oudio's

Basta bederf – leer jou kinders verantwoordelikheid

[Oudio] Basta bederf – leer jou kinders verantwoordelikheid

Ons bederf so graag ons jongspan wanneer hulle klein is. Moet dit liewer nie oordoen nie, anders gaan jou kinders moeilik verantwoordelikheid aanleer. Waar is daardie goue streep tussen versorg, beskerm en koester teenoor terugstaan en hulle hul kant laat bring in die huis? Sodat hulle verantwoordelike jongmense kan word? Dit bly vir my ’n

[Oudio] Basta bederf – leer jou kinders verantwoordelikheid Read More »

Scroll to Top