Jy kan die bederfdag in persoon bywoon, op jou eie via ’n regstreekse uitsending (LIVE stream) inskakel óf dit vir vriendinne, familie en kollegas by jou huis of ’n plek van jou keuse aanbied. Voelgoed en Biomedical Emporium se Oulike ma–bederfdag se tema is Dra jou ma–kroon met trots! met sprekers soos Dunay van Heerden, Serahni Symington, Mandi du Plooy–Baard en Reandi Grey.
+ temas waarna jy kan uitsien
Sielkundige
Berader en spelterapeut
Aktrise en motiveringspreker
Aktrise en besigheidseienaar
+
ook deel van die programEntrepreneur en besigheidseienaar
Blogger en onderwyseres
Jy kan die bederfdag in persoon bywoon, op jou eie via ’n regstreekse
uitsending (LIVE stream) inskakel óf dit vir vriendinne, familie en kollegas by
jou huis of ’n plek van jou keuse aanbied.
Teken in op Voelgoed se nuusbrief en WEN!