Oulike ma-bederfdag

Tema - GOED GENOEG IS PERFEK

Om ’n werkende ma te wees, is nie maklik nie. Jy is voltyds ma, voltyds werker, voltyds vrou. Finesse se bederfdag saam met goeie vriendinne is nét wat jy nodig het om die skuldgevoel van werkende ma af te skud!

Kaartjies

Die Oulike ma-bederfdag vind plaas op Saterdag 22 Mei in Pretoria.

Slegs 500 kaartjies is beskikbaar, wat die boek vir ma’s FOUTE WAT (SELFS OULIKE) MA’S MAAK (R199) insluit! ‘n Geredigeerde weergawe word op Saterdag 29 Mei aanlyn uitgesaai.

EARLY BIRD-
kaartjie

R199

R399

EARLY BIRD-kaartjie:
* Sluit die boek vir ma's FOUTE WAT (SELFS OULIKE) MA’S MAAK in
* Aanbod geldig tot Vrydag 23 April

AANLYN-
kaartjie

R49

R74

ENKELkaartjie:
* R49 per gesin
* Geldig tot Vrydag 28 Mei

Ambassadeurs

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A