Bederfdag
BEPERKTE GRATIS KAARTJIES BESKIKBAAR!
Betaal net R10 besprekingsfooi – as deel van ons Doen goed-inisiatief.
– – – – –
Ma’s kan ’n gratis kaartjie kry vir EEN van ons VIER sessies!
Beleef ’n lewensveranderende geleentheid saam met kundige sprekers wat hul kundigheid deel oor onderwerpe soos slaapuitdagings, dissipline, groepsdruk en boeliegedrag.
Jy kry ook die geleentheid om na regte ma’s se bankgesprekke te luister, wat waardevolle insigte gee oor hoe hulle die uitdagings van ma-wees hanteer – plus vraag-en-antwoord-sessies.
SPREKER-SESSIES

SESSIE 1 – babas en kleuters
8:00 – 09:30
Slaapuitdagings by kinders, bedtydroetines en oplossings vir slaapprobleme
MARIJKE COETSER
Aktrise en slaapkonsultant
+
Bankgesprek én vraag-en-antwoord-sessie
Leandie Bräsler [Stigter Ma’s met ‘n Missie] en Sarina Bosman [Radio-aanbieder]

SESSIE 2 – jong kinders
10:00 – 11:30
Magsstryde met kinders, respekvolle ouerskap en dissipline sonder straf
HEIDI MALAN
Ouerbegeleidingsfasiliteerder en stigter Parent & Educational Training
+
Bankgesprek én vraag-en-antwoord-sessie
Arette Burger [Spelterapeut] en Marietjie Havenga [Onderwysspesialis SOS]

SESSIE 3 – laerskoolkinders
12:00 – 13:30
Boeliegedrag onder kinders, oop kommunikasie en hoe om dit te voorkom
DR. CHALAND VAN ZYL
Opvoedkundige sielkundige en stigter van TeenMindSA
+
Bankgesprek én vraag-en-antwoord-sessie
Rhona Erasmus [TV-persoonlikheid en entrepreneur] en Elmé Churr [Sangeres en liedjieskrywer]

SESSIE 4 – laerskool- en vroeg hoërskoolkinders
14:00 – 15:30
Groepsdruk by kinders, die invloed van vriende en sosiale aanvaarding
DR. WIETSKE BOON
Vroeëkinderjare-berading en -konsultasie
+
Bankgesprek én vraag-en-antwoord-sessie
Mari-Louise Candiotes [Stigter van Just a Mamma-blog] en Anelia Prinsloo [Eienaar van Pienkvoet-Pret]
DANKIE AAN ONS BORG!
Wolkskool – ’n Wêreldklas aanlyn leerplatform in Afrikaans, kliek op wolkskool.co.za
Datum
Saterdag 30 Mei
Tyd
08:00 tot 15:30
Koste
Beperkte gratis kaartjies!
Oudio-opname – R79 R99
Organiseerder
Voelgoed Media
Telefoon (Navrae oor event)
016 982 3617
E-pos (Navrae oor event)
Oulike ma-bederfdag
SESSIE-kaartjie
Gratis
Betaal net R10 besprekingsfooi